Dries Swart, AFGRI Veevoere Water is vir alle diere noodsaaklik vir lewe en is die een nutriënt wat in die grootste hoeveelhede benodig word deur soogdiere. Water speel ‘n baie belangrike rol in melkproduksie, beheer van liggaamstemperatuur en baie ander liggaamfunksies in melkbeeste. Alhoewel voer en rantsoen beheer gereeld in diepte bespreek word, word waterinname, […]
/wp-content/uploads/2026/04/Dairy-at-Water.jpg14142120Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2026-04-15 11:31:272026-04-15 11:35:38Waterkrip bestuur
ROOIWATER LAETITIA WALTERS. AFGRI Veevoere. Rooiwater (Bovine Babesiosis) is ‘n lewensgevaarlike siekte wat alle beesrasse affekteer, en word deur ‘n parasiet genaamd Babesia Divergens oorgedra. Die oordrag vind plaas deur middel van bosluise. Die siekte is in die 1930’s in Kwazulu Natal deur die Europese Setlaars gerapporteer. Die Ooskuskoors-dipkampanje teen die bruinoor bosluis het ‘n groot impak gehad op die bloubosluis populasie wat […]
/wp-content/uploads/2026/03/dangerous-parasite4-2026-01-08-06-54-45-utc-scaled.jpg17072560Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2026-03-02 12:05:232026-03-02 12:31:34ROOIWATER
Deur Anton Gresse AFGRI Veevoere In die veebedryf word boere elke dag uitgedaag deur verskeie patogene, byvoorbeeld die bek-en-klou-seer epidemie wat ‘n ontnugtering vir baie is. Boere het die finansiële effek ongelukkig gevoel met die verbod op veilings en uitvoere. Ek glo dit is dus duidelik dat dit nodig is om respek te toon vir die […]
/wp-content/uploads/2026/02/0I0A2308-scaled.jpg17072560Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2026-02-02 09:43:442026-02-03 09:47:29Bio-sekuriteit op die melkplaas
Groei teikens vir vervanging verse. Deur Gert Cronjé – Tegniese Direkteur, AFGRI Veevoere Wanneer voer mens watter lek? Is my vervanging verse groot genoeg? Hoekom is my eerste kalf verse se herbesetting syfer so swak? Hierdie is alles vrae wat beantwoord kan word deur korrekte noukeurige kudde en vervanging vers bestuur. Die winsgewendheid van […]
/wp-content/uploads/2026/01/DSC_4398-Maphance-Katar-CMS2188-scaled.jpg17032560Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2026-01-19 12:09:082026-01-19 12:09:08Groei teikens vir vervanging verse.
Kuilvoer jou bate in tye van droogte. Deur Henri Viljoen AFGRI Veevoere Weens onvoorspelbare reën, droogte, mark skommeling a.g.v. Covid 19, verhoogde insetkostes en die grondkwessie het boere baie struikelblokke wat voorlê. Dit is ook opvallend ons laat reën kry die laaste paar jaar, veral in die sentrale deel van die land. Met hoë temperature […]
/wp-content/uploads/2025/12/IMG-20251117-WA0028.jpg1280960Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2025-12-08 13:00:222025-12-08 13:00:22Kuilvoer jou bate in tye van droogte.
Sonja Eksteen: Operational Nutritionist With the global shift away from antibiotic growth promoters in poultry production, the focus has turned to natural alternatives that support gut health and overall performance. Among the most promising are prebiotics, probiotics, and postbiotics—each playing a distinct but complementary role in maintaining a healthy gastrointestinal tract (GIT) in poultry. Prebiotics […]
/wp-content/uploads/2025/11/DSF2776.jpg14922048Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2025-11-03 09:38:142025-11-03 09:40:27Enhancing Poultry Gut Health: The Roles of Prebiotics, Probiotics, and Postbiotics
Leeché Storm: Technical Advisor, AFGRI Animal Feeds Gut health in pigs has become a vocal point in the swine industry in recent years. Intestinal health has become a priority since it allows to improve performance, reduce production costs and achieve a high level of animal welfare. Globally the use of antibiotics is being discouraged, but […]
/wp-content/uploads/2025/10/Feeder-Pigs-1.jpg8001540Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2025-10-01 14:54:072025-10-01 14:54:07Promoting Gut Health in Piglets
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.
Waterkrip bestuur
/in Suiwel NuusDries Swart, AFGRI Veevoere Water is vir alle diere noodsaaklik vir lewe en is die een nutriënt wat in die grootste hoeveelhede benodig word deur soogdiere. Water speel ‘n baie belangrike rol in melkproduksie, beheer van liggaamstemperatuur en baie ander liggaamfunksies in melkbeeste. Alhoewel voer en rantsoen beheer gereeld in diepte bespreek word, word waterinname, […]
ROOIWATER
/in Veevoere NuusROOIWATER LAETITIA WALTERS. AFGRI Veevoere. Rooiwater (Bovine Babesiosis) is ‘n lewensgevaarlike siekte wat alle beesrasse affekteer, en word deur ‘n parasiet genaamd Babesia Divergens oorgedra. Die oordrag vind plaas deur middel van bosluise. Die siekte is in die 1930’s in Kwazulu Natal deur die Europese Setlaars gerapporteer. Die Ooskuskoors-dipkampanje teen die bruinoor bosluis het ‘n groot impak gehad op die bloubosluis populasie wat […]
Bio-sekuriteit op die melkplaas
/in Suiwel NuusDeur Anton Gresse AFGRI Veevoere In die veebedryf word boere elke dag uitgedaag deur verskeie patogene, byvoorbeeld die bek-en-klou-seer epidemie wat ‘n ontnugtering vir baie is. Boere het die finansiële effek ongelukkig gevoel met die verbod op veilings en uitvoere. Ek glo dit is dus duidelik dat dit nodig is om respek te toon vir die […]
Groei teikens vir vervanging verse.
/in Bees NuusGroei teikens vir vervanging verse. Deur Gert Cronjé – Tegniese Direkteur, AFGRI Veevoere Wanneer voer mens watter lek? Is my vervanging verse groot genoeg? Hoekom is my eerste kalf verse se herbesetting syfer so swak? Hierdie is alles vrae wat beantwoord kan word deur korrekte noukeurige kudde en vervanging vers bestuur. Die winsgewendheid van […]
Kuilvoer jou bate in tye van droogte.
/in Veevoere NuusKuilvoer jou bate in tye van droogte. Deur Henri Viljoen AFGRI Veevoere Weens onvoorspelbare reën, droogte, mark skommeling a.g.v. Covid 19, verhoogde insetkostes en die grondkwessie het boere baie struikelblokke wat voorlê. Dit is ook opvallend ons laat reën kry die laaste paar jaar, veral in die sentrale deel van die land. Met hoë temperature […]
Enhancing Poultry Gut Health: The Roles of Prebiotics, Probiotics, and Postbiotics
/in Chicken News, Hoender NuusSonja Eksteen: Operational Nutritionist With the global shift away from antibiotic growth promoters in poultry production, the focus has turned to natural alternatives that support gut health and overall performance. Among the most promising are prebiotics, probiotics, and postbiotics—each playing a distinct but complementary role in maintaining a healthy gastrointestinal tract (GIT) in poultry. Prebiotics […]
Promoting Gut Health in Piglets
/in Pig News, Vark NuusLeeché Storm: Technical Advisor, AFGRI Animal Feeds Gut health in pigs has become a vocal point in the swine industry in recent years. Intestinal health has become a priority since it allows to improve performance, reduce production costs and achieve a high level of animal welfare. Globally the use of antibiotics is being discouraged, but […]