Kuilvoer jou bate in tye van droogte.

Deur Henri Viljoen AFGRI Veevoere Weens onvoorspelbare reën, droogte, mark skommeling a.g.v. Covid 19, verhoogde insetkostes en die grondkwessie het boere baie struikelblokke wat voorlê. Dit is ook opvallend ons laat reën kry die laaste paar jaar, veral in die sentrale deel van die land. Met hoë temperature en min weidings beskikbaar vanweë die lang […]

MUN WAARDES EN HOE DIT GEINTERPRETEER BEHOORT TE WORD.

Deur Johan Loubser, AFGRI Veevoere   Wat is Melk Ureum Stikstof? Melk ureum stikstof (MUN), die konsentrasie van ureum in melk, is ‘n instrument om die doeltreffendheid van ru-proteïenbenutting in melkkoeie te monitor. In die rumen degradeer mikrobes dieet proteïen na ammoniak. Wanneer ammoniak tesame met fermenteerbare koolhidrate in die rumen teenwoordig is, kan rumen-mikrobes […]

Nicci Oosthuizen: Proudly AFGRI, born and bred

With the Covid-19 pandemic still in full swing and 2021 still in its baby shoes, many of us feel uncertain about the future. With so many dreams and goals for ourselves and our children, how do one navigate this year? “A pessimist sees the difficulty in every opportunity,” Winston Churchill once said, “but an optimist […]

DIE BELANGRIKHEID VAN FOSFAAT AANVULLING OP GROEN WEIDINGS

Andries Kruger, Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Fosfaat aanvulling op groen somerweidings is ‘n konsep wat al vir baie jare lank beproef, nagevors en bewys is, maar tog word die erns van fosfaat aanvulling steeds nie genoeg beklemtoon nie. Wanneer dit by die weidende dier kom, word fosfor as die ekonomies belangrikste mineraal in Suid-Afrika beskou, […]

Die regte lekaanvulling tydens dragtigheid en laktasie verseker sukses in skaapboerdery.

Willem Venter , Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere   Om produksie te optimaliseer is dit belangrik om die korrekte bestuurspraktyke toe te pas. Produsente skrum soms weg van die regte ding om te doen as gevolg van die koste, maar verloor dan omdat produksiedoeltreffendheid ingeboet word. Strategiese voeding op die korrekte tyd sal altyd koste-effektief wees […]

Verminder die effek van droogte op jou lammeroes met Supertech 25.

Albert Nortje, AFGRI Veevoere Vir baie veeboere in die sentrale dele was dit verskriklik droog en is dit nog droog in groot dele van Suid Afrika. Ongelukkig kan boere nie bekostig om minder lammers aan te kry nie. Supertech 25 is ‘n hoë kwaliteit, klaar gemengde, produksie lek vir skape en bokke. Supertech voorsien optimale […]