Albert Nortje, AFGRI Veevoere Vir baie veeboere in die sentrale dele was dit verskriklik droog en is dit nog droog in groot dele van Suid Afrika. Ongelukkig kan boere nie bekostig om minder lammers aan te kry nie. Supertech 25 is ‘n hoë kwaliteit, klaar gemengde, produksie lek vir skape en bokke. Supertech voorsien optimale […]
/wp-content/uploads/2021/03/Verminder-effek-van-droogte-s.jpg6761201admin/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngadmin2021-03-01 14:23:482021-03-01 14:23:48Verminder die effek van droogte op jou lammeroes met Supertech 25.
Willem Venter , Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Om produksie te optimaliseer is dit belangrik om die korrekte bestuurspraktyke toe te pas. Produsente skrum soms weg van die regte ding om te doen as gevolg van die koste, maar verloor dan omdat produksiedoeltreffendheid ingeboet word. Strategiese voeding op die korrekte tyd sal altyd koste-effektief wees […]
/wp-content/uploads/2021/03/Die-regte-lekaanvulling-s.jpg6741200admin/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngadmin2021-03-01 14:21:222021-03-01 14:21:22Die regte lekaanvulling tydens dragtigheid en laktasie verseker sukses in skaapboerdery.
Deur Anton Gresse AFGRI Veevoere Die Covid-19 virus het die mensdom die laaste paar maande bewus gemaak van die effek wat ‘n patogeen op ons samelewing kan afdwing. Dit was ook skrikwekkend hoe min beheer ons het oor die tempo van infeksie en mortaliteit. Ons almal moes leer wat behels bio-sekuriteit en hoe om dit […]
/wp-content/uploads/2021/02/Bio-sekuriteit-op-die-melkplaas_1200px.jpg6771200[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2021-02-25 11:21:282021-02-25 11:21:28Bio-sekuriteit op die melkplaas
Arrie Herbst AFGRI Veevoere Tegniese Adviseur Waardetoevoeging is vandag sentraal tot volhoubare en winsgewende boerdery onder moeilike omstandighede. In veeboerdery kan ’n ekstra inkomste gegenereer word deur jou speenkalf of -lam self af te rond deur middel van ’n totale gemengde rantsoen (TGR). Sekere belangrike suksesfaktore moet egter in ag geneem word, want anders kan […]
/wp-content/uploads/2020/03/2020_02_AFGRI-Animal-Feeds_Web-Article-Images_Totale-gemengde-rantsoen-TGR-wins-of-verlies-vir-die-boer.jpg9001200[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2020-03-16 14:17:002020-03-16 14:17:00Totale gemengde rantsoen (TGR)- wins of verlies vir die boer.
Deur JW van Niekerk, tegniese adviseur by AFGRI Veevoere Een van die fases waar ’n groot impak op die doeltreffendheid van ’n skaapboerdery gemaak kan word, is deur die besettingspersentasie en fekunditeit (meerlinge) te verhoog. Prikkelvoeding is een van die bestuurshulpmiddels wat onder sekere omstandighede doeltreffend aangewend kan word om die lampersentasie en winsgewendheid […]
/wp-content/uploads/2020/03/2020_02_AFGRI-Animal-Feeds_Web-Article-Images_Prikkelvoeding-as-hulpmiddel-in-skaapboerdery-2.jpg9001200[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2020-03-16 14:09:052020-03-16 14:13:16Prikkelvoeding as hulpmiddel in skaapboerdery
Hoe fyn is fyn genoeg? Wat is die werklike verliese? Deur Gerrit Coetzee – AFGRI Veevoere Dit is kommerwekkend dat daar vandag nog voedingkundiges is wat verkondig dat daar geen verskil tussen heel, gebreekte en gemaalde mielies is nie. Almal stem egter saam dat die risiko vir rumen steurnisse verhoog soos die mielies fyner gemaal […]
/wp-content/uploads/2020/03/2020_02_AFGRI-Animal-Feeds_Web-Article-Images_GRAAN-IN-DIE-VOERKRAAL-1.jpg9001200[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2020-03-05 13:52:472020-03-05 13:52:47GRAAN IN DIE VOERKRAAL
Gefokusde voeding gedurende dragtigheid kan ’n positiewe impak op die reproduksie, produksie en winsgewendheid van ’n mens se skaapkudde hê. Dit is belangrik om te weet in watter fase van dragtigheid (vroeg, middel of laat) die ooi is, om voeding te verskaf wat in die behoeftes vir die spesifieke ontwikkeling en groei van daardie fase […]
/wp-content/uploads/2020/03/2020_02_AFGRI-Animal-Feeds_Web-Article-Images_Fokus-op-Voeding-en-Fase-van-Dragtigheid-Sleutel-tot-Sukses-1.jpg9001200[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2020-03-05 13:44:252020-03-05 13:44:25Fokus op Voeding en Fase van Dragtigheid: Sleutel tot Sukses
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.Ok
Verminder die effek van droogte op jou lammeroes met Supertech 25.
/in Skaap NuusAlbert Nortje, AFGRI Veevoere Vir baie veeboere in die sentrale dele was dit verskriklik droog en is dit nog droog in groot dele van Suid Afrika. Ongelukkig kan boere nie bekostig om minder lammers aan te kry nie. Supertech 25 is ‘n hoë kwaliteit, klaar gemengde, produksie lek vir skape en bokke. Supertech voorsien optimale […]
Die regte lekaanvulling tydens dragtigheid en laktasie verseker sukses in skaapboerdery.
/in Skaap NuusWillem Venter , Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Om produksie te optimaliseer is dit belangrik om die korrekte bestuurspraktyke toe te pas. Produsente skrum soms weg van die regte ding om te doen as gevolg van die koste, maar verloor dan omdat produksiedoeltreffendheid ingeboet word. Strategiese voeding op die korrekte tyd sal altyd koste-effektief wees […]
Bio-sekuriteit op die melkplaas
/in Suiwel NuusDeur Anton Gresse AFGRI Veevoere Die Covid-19 virus het die mensdom die laaste paar maande bewus gemaak van die effek wat ‘n patogeen op ons samelewing kan afdwing. Dit was ook skrikwekkend hoe min beheer ons het oor die tempo van infeksie en mortaliteit. Ons almal moes leer wat behels bio-sekuriteit en hoe om dit […]
Totale gemengde rantsoen (TGR)- wins of verlies vir die boer.
/in Veevoere NuusArrie Herbst AFGRI Veevoere Tegniese Adviseur Waardetoevoeging is vandag sentraal tot volhoubare en winsgewende boerdery onder moeilike omstandighede. In veeboerdery kan ’n ekstra inkomste gegenereer word deur jou speenkalf of -lam self af te rond deur middel van ’n totale gemengde rantsoen (TGR). Sekere belangrike suksesfaktore moet egter in ag geneem word, want anders kan […]
Prikkelvoeding as hulpmiddel in skaapboerdery
/in Skaap NuusDeur JW van Niekerk, tegniese adviseur by AFGRI Veevoere Een van die fases waar ’n groot impak op die doeltreffendheid van ’n skaapboerdery gemaak kan word, is deur die besettingspersentasie en fekunditeit (meerlinge) te verhoog. Prikkelvoeding is een van die bestuurshulpmiddels wat onder sekere omstandighede doeltreffend aangewend kan word om die lampersentasie en winsgewendheid […]
GRAAN IN DIE VOERKRAAL
/in Veevoere NuusHoe fyn is fyn genoeg? Wat is die werklike verliese? Deur Gerrit Coetzee – AFGRI Veevoere Dit is kommerwekkend dat daar vandag nog voedingkundiges is wat verkondig dat daar geen verskil tussen heel, gebreekte en gemaalde mielies is nie. Almal stem egter saam dat die risiko vir rumen steurnisse verhoog soos die mielies fyner gemaal […]
Fokus op Voeding en Fase van Dragtigheid: Sleutel tot Sukses
/in Skaap NuusGefokusde voeding gedurende dragtigheid kan ’n positiewe impak op die reproduksie, produksie en winsgewendheid van ’n mens se skaapkudde hê. Dit is belangrik om te weet in watter fase van dragtigheid (vroeg, middel of laat) die ooi is, om voeding te verskaf wat in die behoeftes vir die spesifieke ontwikkeling en groei van daardie fase […]