Hoe fyn is fyn genoeg? Wat is die werklike verliese? Deur Gerrit Coetzee – AFGRI Veevoere Dit is kommerwekkend dat daar vandag nog voedingkundiges is wat verkondig dat daar geen verskil tussen heel, gebreekte en gemaalde mielies is nie. Almal stem egter saam dat die risiko vir rumen steurnisse verhoog soos die mielies fyner gemaal […]
/wp-content/uploads/2020/03/2020_02_AFGRI-Animal-Feeds_Web-Article-Images_GRAAN-IN-DIE-VOERKRAAL-1.jpg9001200[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2020-03-05 13:52:472020-03-05 13:52:47GRAAN IN DIE VOERKRAAL
Gefokusde voeding gedurende dragtigheid kan ’n positiewe impak op die reproduksie, produksie en winsgewendheid van ’n mens se skaapkudde hê. Dit is belangrik om te weet in watter fase van dragtigheid (vroeg, middel of laat) die ooi is, om voeding te verskaf wat in die behoeftes vir die spesifieke ontwikkeling en groei van daardie fase […]
/wp-content/uploads/2020/03/2020_02_AFGRI-Animal-Feeds_Web-Article-Images_Fokus-op-Voeding-en-Fase-van-Dragtigheid-Sleutel-tot-Sukses-1.jpg9001200[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2020-03-05 13:44:252020-03-05 13:44:25Fokus op Voeding en Fase van Dragtigheid: Sleutel tot Sukses
Deur Johan Loubser, AFGRI Veevoere ’n Droogte word gewoonlik beskryf as ’n lang tydperk, dikwels langer as een jaar, met reënvalsyfers vir ’n spesifieke gebied wat laer as normaalweg is. Water en ruvoertekorte volg onvermydelik daarna. Groot finansiële impakte, veral op produsentevlak, is deel van ’n droogte. Voorspellings vir Suider-Afrika wys dat ons in die […]
Henri Viljoen, Tegniese Adviseur, AFGRI Veevoere Onvoorspelbare reën, droogte, mark skommeling a.g.v. bek-en-klou, verhoogde inset kostes en die grondkwessie het boere reeds vroeg in 2019 laat begin wonder of hul nog aan die voorpunt van die land se voedselproduksie wil wees. Met die laat en onreëlmatige reën is daar in groot dele van ons land […]
/wp-content/uploads/2020/02/2020_02_AFGRI-Animal-Feeds_Web-Article-Images_Die-redes-en-bestuursriglyne-vir-die-gebruik-van-verskillende-lekaanvulling.jpg9001200[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2020-02-21 15:10:172020-02-21 15:10:17Die redes en bestuursriglyne vir die gebruik van verskillende lekaanvulling.
AFGRI Pig Feeds made a welcome impression with their stand at the SAPPO Symposium, hosted by the South African Pork Producers Organisation on the 5th and 6th of September. All the major role players in the pork industry were gathered at this prestigious event that marked the confidence of an industry on the rise. The […]
– Bekamp Melkkoors vir Winsgewende Melkboerdery – Inleiding Die voeding en bestuur van suiwelkoeie tydens die oorgangsfase (21 dae voor tot 21 dae na kalf) het in die afgelope jare baie aandag geniet. Dit is met reg so omdat probleme tydens hierdie fase die wins van ‘n koei vir die spesifieke laktasie totaal kan erodeer. […]
/wp-content/uploads/2016/04/^5D942E8AAE1EFD0D7063E7CE29C78FE375DB1622A5E1DD518A^pimgpsh_fullsize_distr.jpg525700admin/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngadmin2017-10-26 09:32:202020-01-17 12:25:50Perspektief op Hipokalsemie en Melkkoors
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.Ok
GRAAN IN DIE VOERKRAAL
/in Veevoere NuusHoe fyn is fyn genoeg? Wat is die werklike verliese? Deur Gerrit Coetzee – AFGRI Veevoere Dit is kommerwekkend dat daar vandag nog voedingkundiges is wat verkondig dat daar geen verskil tussen heel, gebreekte en gemaalde mielies is nie. Almal stem egter saam dat die risiko vir rumen steurnisse verhoog soos die mielies fyner gemaal […]
Fokus op Voeding en Fase van Dragtigheid: Sleutel tot Sukses
/in Skaap NuusGefokusde voeding gedurende dragtigheid kan ’n positiewe impak op die reproduksie, produksie en winsgewendheid van ’n mens se skaapkudde hê. Dit is belangrik om te weet in watter fase van dragtigheid (vroeg, middel of laat) die ooi is, om voeding te verskaf wat in die behoeftes vir die spesifieke ontwikkeling en groei van daardie fase […]
Doeltreffende voedingstrategieë in droogtetye
/in Veevoere NuusDeur Johan Loubser, AFGRI Veevoere ’n Droogte word gewoonlik beskryf as ’n lang tydperk, dikwels langer as een jaar, met reënvalsyfers vir ’n spesifieke gebied wat laer as normaalweg is. Water en ruvoertekorte volg onvermydelik daarna. Groot finansiële impakte, veral op produsentevlak, is deel van ’n droogte. Voorspellings vir Suider-Afrika wys dat ons in die […]
Die redes en bestuursriglyne vir die gebruik van verskillende lekaanvulling.
/in Veevoere NuusHenri Viljoen, Tegniese Adviseur, AFGRI Veevoere Onvoorspelbare reën, droogte, mark skommeling a.g.v. bek-en-klou, verhoogde inset kostes en die grondkwessie het boere reeds vroeg in 2019 laat begin wonder of hul nog aan die voorpunt van die land se voedselproduksie wil wees. Met die laat en onreëlmatige reën is daar in groot dele van ons land […]
RSG Landbou Interview with Anina Hunter
/in Uncategorized @afPlease listen to Anina Hunter’s interview with Lise Roberts presenter for RSG Landbou as Anina talks on Braaikuien voer (RSG Landbou and PlaasMedia).
AFGRI Pig feeds at SAPPO
/in Vark NuusAFGRI Pig Feeds made a welcome impression with their stand at the SAPPO Symposium, hosted by the South African Pork Producers Organisation on the 5th and 6th of September. All the major role players in the pork industry were gathered at this prestigious event that marked the confidence of an industry on the rise. The […]
Perspektief op Hipokalsemie en Melkkoors
/in Suiwel Nuus– Bekamp Melkkoors vir Winsgewende Melkboerdery – Inleiding Die voeding en bestuur van suiwelkoeie tydens die oorgangsfase (21 dae voor tot 21 dae na kalf) het in die afgelope jare baie aandag geniet. Dit is met reg so omdat probleme tydens hierdie fase die wins van ‘n koei vir die spesifieke laktasie totaal kan erodeer. […]