GRAAN IN DIE VOERKRAAL
Hoe fyn is fyn genoeg? Wat is die werklike verliese? Deur Gerrit Coetzee – AFGRI Veevoere Dit is kommerwekkend dat daar vandag nog voedingkundiges is wat verkondig dat daar geen verskil tussen heel, gebreekte en gemaalde mielies is nie. Almal stem egter saam dat die risiko vir rumen steurnisse verhoog soos die mielies fyner gemaal […]